- 9
- 42 425
Vannie Padaf
เข้าร่วมเมื่อ 10 ม.ค. 2020
'n Jong jagter se eerste bok
Amore vertel presies hoe haar eerste jag was. Ons is almal baie bly vir haar eerste bok en kyk uit vir die volgendes!
มุมมอง: 114
วีดีโอ
Goeie vellies is soos rooiwyn
มุมมอง 396ปีที่แล้ว
Besoek ons vriende by: grondpadvellies.co.za/ vir jou eie paar jag vellies - dit werk vir ons en sal dus vir jou ook
Jag saam met die manne van Redot Firearm Solutions
มุมมอง 103ปีที่แล้ว
Ons het die voorreg gehad om die manne van Redot Firearm Solutions uit te vat vir 'n lekker dag in die veld.
Kom reis, kamp en 4x4 saam!
มุมมอง 6275 ปีที่แล้ว
Welkom by die Hoffmans, kom reis, kamp en 4x4 saam met ons soos wat ons die eindhoeke van Suid Afrika besoek.
Wonderlik om te sien dat ouers hulle kinders blootstel aan ons eie natuur, bietjie avontuur, vars lug en sonskyn. Seuns moet een keer per week vuil gaan slaap, dan kry hulle borshare.
Die mooiste Kaap in die wereld
dit lyk besonders lekker
Thank you for this beautiful video.
Lekker paadjies daai, die sinkplaat op die sandpaaie maak los wat jy dink vas was, maar sal wee gaan.
Dankie vir n bietjie vars beeld en idees😎 maak n man se dag
Nice setup baie prakties
Goeie video!
Love jou kanaal mnr
my mond water dam nou vanaf engeland , wow
Wie maak die stort
Dit is n bo baas sit up. Ek wens dat u en die gesin saal van groei en nog meer kamp plekke besoek
Nice! Geniet julle videos. Dankie
GENIET DIT JULLE VERDIEN DIT
Lekker kamp. Net die nodige goed. Sien uit na nog.
Dankie vir die deel .Wat n vooreg om dit saam met jou geliefdes te kan doen .Daardie 2 bulle sal dit vir altyd onthou .
Was dit Dec 2019?