Johan Brits
Johan Brits
  • 223
  • 68 637
Wie stel jy bekend??
JOHANNES 14:6-9 AFR83
[6] Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. [7] As julle My ken, sal julle my Vader ook ken. En van nou af ken julle Hom en sien julle Hom.” [8] Toe sê Filippus vir Hom: “Here, wys vir ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.” [9] En Jesus sê vir hom: “Ek is al so lank by julle, en ken jy My nie, Filippus? Wie My sien, sien die Vader. Hoe kan jy dan sê: ‘Wys vir ons die Vader’?
bible.com/bible/6/jhn.14.6-9.AFR83
มุมมอง: 264

วีดีโอ

Terwille van.....
มุมมอง 31816 ชั่วโมงที่ผ่านมา
HEBREËRS 11:26 AFR83 [26] Die smaad ter wille van die Christus het hy 'n groter rykdom geag as die skatte van Egipte, omdat hy na die beloning uitgesien het. bible.com/bible/6/heb.11.26.AFR83 EFESIËRS 5:21-23 AFR83 [21] Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig. [22] Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is. [23] Die man is die hoof van die vr...
Brand dit in jou????
มุมมอง 37121 ชั่วโมงที่ผ่านมา
EKSODUS 3:1-3 AFR83 [1] Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. [2] Toe verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n vlam binne-in 'n doringbos. Terwyl hy kyk, sien hy dat die doringbos aanhou brand, maar nie uitbrand nie. [3] En Moses sê vir homself: “Ek wil tog...
Is jy op die pad???
มุมมอง 323วันที่ผ่านมา
PSALMS 119:37 AFR83 [37] Weerhou my van 'n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys. bible.com/bible/6/psa.119.37.AFR83
Wat wil jy......
มุมมอง 36014 วันที่ผ่านมา
EFESIËRS 5:10-11 AFR83 [10] Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, [11] en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak. bible.com/bible/6/eph.5.10-11.AFR83
God kan nie.....
มุมมอง 33714 วันที่ผ่านมา
EFESIËRS 4:23-24 AFR83 [23] Julle gees en gedagtes moet nuut word; [24] lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig. bible.com/bible/6/eph.4.23-24.AFR83
Nie reg of verkeerd nie.
มุมมอง 27014 วันที่ผ่านมา
GENESIS 2:15-17 AFR83 [15] Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk en op te pas. [16] Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil, [17] maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. Die dag as jy daarvan eet, sterf jy.” bible.com/bible/6/gen.2.15-17.AFR83
Waarom Here???
มุมมอง 30721 วันที่ผ่านมา
GENESIS 1:26-27 AFR83 [26] Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” [27] God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. bible.com/bible/6/gen.1.26-27...
Jy is nie 'n verloorder nie.
มุมมอง 35921 วันที่ผ่านมา
GENESIS 2:7 AFR83 [7] Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens 'n lewende wese geword het. bible.com/bible/6/gen.2.7.AFR83 GENESIS 1:27 AFR83 [27] God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. bible.com/bible/6/gen.1.27.AFR83
Hoe kan jy satan oorwin?
มุมมอง 35521 วันที่ผ่านมา
EFESIËRS 6:17 AFR83 [17] Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. bible.com/bible/6/eph.6.17.AFR83 ROMEINE 12:2 AFR83 [2] Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. bible.com/bible/...
Vurige pyle van satan.
มุมมอง 37928 วันที่ผ่านมา
EFESIËRS 6:16 AFR83 [16] Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. bible.com/bible/6/eph.6.16.AFR83
Die geheime krag...
มุมมอง 34328 วันที่ผ่านมา
EFESIËRS 6:14-15 AFR83 [14] Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, [15] en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. bible.com/bible/6/eph.6.14-15.AFR83 ROMEINE 1:16 AFR83 [16] Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eer...
Wat moet ek aantrek?
มุมมอง 416หลายเดือนก่อน
Efesiërs 6:14 AFR20 [14] Staan dan vas, deur julle heupe te omgord met die waarheid, julle te bedek met die borsplaat van •geregtigheid, bible.com/bible/3499/eph.6.14.AFR20
Hoe om satan te weerstaan...
มุมมอง 504หลายเดือนก่อน
Efesiërs 6:14 AFR20 [14] Staan dan vas, deur julle heupe te omgord met die waarheid, julle te bedek met die borsplaat van •geregtigheid, [14] Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, bible.com/bible/3499/eph.6.14.AFR20
TREK AAN.....
มุมมอง 386หลายเดือนก่อน
EFESIËRS 6:10-13 AFR83 [10] Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. [11] Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. [12] Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. [13] Trek d...
Wat sê Jesus van die duiwel???
มุมมอง 331หลายเดือนก่อน
Wat sê Jesus van die duiwel???
Hoe groot is die duiwel?
มุมมอง 414หลายเดือนก่อน
Hoe groot is die duiwel?
Hoe weet die duiwel ......
มุมมอง 437หลายเดือนก่อน
Hoe weet die duiwel ......
Jy is OK om gebruik te word.
มุมมอง 415หลายเดือนก่อน
Jy is OK om gebruik te word.
Wat ek van die duiwel weet.....
มุมมอง 345หลายเดือนก่อน
Wat ek van die duiwel weet.....
Wat is lekker???
มุมมอง 300หลายเดือนก่อน
Wat is lekker???
Fout soekers sal nie........
มุมมอง 512หลายเดือนก่อน
Fout soekers sal nie........
God wil ......
มุมมอง 383หลายเดือนก่อน
God wil ......
Wat moet jy doen?
มุมมอง 382หลายเดือนก่อน
Wat moet jy doen?
Bewaar ons van die bose
มุมมอง 4882 หลายเดือนก่อน
Bewaar ons van die bose
Net perfekte mense.....
มุมมอง 4672 หลายเดือนก่อน
Net perfekte mense.....
Bly waar God jou wil hê
มุมมอง 5K2 หลายเดือนก่อน
Bly waar God jou wil hê
God se regte tyd
มุมมอง 6332 หลายเดือนก่อน
God se regte tyd
Verstaan niks nie!
มุมมอง 3212 หลายเดือนก่อน
Verstaan niks nie!
The Train
มุมมอง 982 หลายเดือนก่อน
The Train

ความคิดเห็น

  • @patatdutoit26
    @patatdutoit26 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie. Jy het weer die vlammetjie laat roer in my. Mooi dag

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 7 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Johan.

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 7 วันที่ผ่านมา

    Ba danki, Johan , vi Kosbare woord. Joey uit Namibia. My Nooiensvan was ook Brits, gebore in VICTORIA WEST. KAROO😊

  • @danielolivier
    @danielolivier 7 วันที่ผ่านมา

    Ń pragtige, sterk woord so eenvoudig en kragtig verduidelik en oorgedra! Dankie Heilige Gees!

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 9 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie ds. Geseende dag

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 12 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Johan vir puik boodskap. Seenwense

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 14 วันที่ผ่านมา

    Amen baie dankie vir die mooi woorde.

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 14 วันที่ผ่านมา

    Jesus help ons om alles wat ons doen tot U eer te wees . Laat alles wat ons doen aanneemlik vir ons Vader,verlosser,raadsman,vredevors ,sal wees .Dankie vir U oneindigende liefde. Skep vir ons n rein ❤. Ons het U lief Jesus en gebruik ons Soos U will. Ons loof en prys U in Jesus Naam amen🙏

  • @amybrits4204
    @amybrits4204 14 วันที่ผ่านมา

    Goeie video 👏

    • @SolamonBrits-jk2xf
      @SolamonBrits-jk2xf 14 วันที่ผ่านมา

      Laat ons vir die mense vertel hoe lief Jesus is vir hulle .Mag Jesus jou seen . Jesus groete🙏💯💕

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 14 วันที่ผ่านมา

    Blessings...

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 16 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie ds. Geseende dag.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 18 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie dit het my jare gevat om dit te besef. Ek wens ek het hierdie boodskap gehoor toe ek 16 jaar oud was.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 21 วันที่ผ่านมา

    Goeie more Johan. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 21 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir jou oggend bemoedigende boodskappe. Dankie dat jy vir my gebid het toe ek weg is uit Modimolle. EK is so gelukkig hier. God weet altyd wat vir ons die beste is. 🙏

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 23 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie. Vir uitstekende boodskap. Seenwense vir julle.

  • @SandraRaubenheimer
    @SandraRaubenheimer 23 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die Woord

  • @JacquesKoen
    @JacquesKoen 24 วันที่ผ่านมา

    Die Heilige Gees sal ONS in Alle Waarheid lei. AMEN!!!!

  • @JacquesKoen
    @JacquesKoen 24 วันที่ผ่านมา

    Ek weet dat Ek ook Oorlog in kop het. Die Geestelike Oorlog is regtig? ONS stryd is Nie teen vlees en bloed Nie? Jesus is Koning van Alle Konings

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams 25 วันที่ผ่านมา

    Iemand sê eendag vir ons ons almal is sondaars al is ons wedergebore

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 26 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie ds. Hierdie boodskap het ek vandag so nodig. So dankie. Prys onse Hemelse Vader.

  • @MoroaThoahlane-mf2pl
    @MoroaThoahlane-mf2pl 26 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙏.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 28 วันที่ผ่านมา

    Amen😊😊

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 28 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir puik boodskap. Voorspoedige dag.

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 28 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die pragtige boodskap mag Jesus met julle wees en geniet die breuk.Ons dien n God van wonders 🙏💕🌹🐞🐝.Ons loof en prys ons verlosser,hemelse vader.Amen en amen🤟🙌💯

  • @patatdutoit26
    @patatdutoit26 28 วันที่ผ่านมา

    Dankie. Glo Jahweh seën jou met vrede en liefde. Nodige insig en wysheid

  • @MoroaThoahlane-mf2pl
    @MoroaThoahlane-mf2pl 28 วันที่ผ่านมา

    Amen ⛪🙏.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie waardeer. Seenwense.

  • @PieterSchoeman-c2e
    @PieterSchoeman-c2e หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Johan ek neem die goeie raad en leef dit uit. Groete.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 หลายเดือนก่อน

    Goeie more Johan. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder. 🙏🙏

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor. Puik boodskap.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie dat ek na hierdie boodskap kon luister. Mag jy geseend wees vandag en altyd. 🙏🙏

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 หลายเดือนก่อน

    More Johan. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Baie ware woorde. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 หลายเดือนก่อน

    Blessings vir jou en jou gemeente 🎉

  • @pierredewitt12
    @pierredewitt12 หลายเดือนก่อน

    Amen PRYS ONS ALMAGTIGE VADER AMEN

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams หลายเดือนก่อน

    Bid vir my asb

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams หลายเดือนก่อน

    Goeie more is regtig waar baie danki Pastor God seën

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf หลายเดือนก่อน

    Laat ons die Gees in ons harte innooi en sal toelaat om ons te lei. Jesus red ons mooi land asb.Ons dien n God van wonders.Gebruik ons Jesus Soos U wil.Ek pleit by U dat U met elkeen se behoefte sal deel Soos U wil.Ons loof en prys U daarvoor.Dankie Johan vir die mooi boodskap.Mag Jesus jou en jou gesin seen.Skep vir ons n rein❤in Jesus Naam.Amen.Joh3:16 Open21:4,🙏💕🌹🐝🌺🙌🐞🤟

  • @user-nn8ng5lt4o
    @user-nn8ng5lt4o หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastor. Jy't my weer moet ingepraat . En ja ONS het almal rede om dankbaar te wees vir alles wat die liewe Heer vir ONS doen. Hou my en my vrou asb. in gebed vir die besluit wat ONS moet Neem om huis te trek of nie. Sterkte vorentoe met die Woord.

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 หลายเดือนก่อน

    Baie Waar Dankie pastoor Vir die mooi boodskap Seen Vir u

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 หลายเดือนก่อน

    Dankie pastoor dis baie waar Hy is so Getrou Seen vir julle wees veilig God Seen u

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏. Thank you Lord Jesus Christ for mercy and grace and healing

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir mooi boodskap. Amen 🙏

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Jesus vir U oneindigende liefde en alles wat U vir ons doen en beteken.Ons dien n God van wonders.Joh 3:16,Open21:4 🙏 🌹💕🐞🦋🐝🌺 Dankie Bertie vir jou bemoedigende woorde.God seen jou en jou gesin❤

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams หลายเดือนก่อน

    AMEN

  • @sheldondaniels334
    @sheldondaniels334 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastor,kragtige boodskap

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir jou oggend boodskappies. Jy is die een wat "n Great Blessing" is.

  • @lindengates-bm1nl
    @lindengates-bm1nl หลายเดือนก่อน

    Amen so waar pastor ons dink somtyds is rooskleurig in die ander lande.Dankie om my weer terug te bring om weer fokus op .....Ek en my huis ons sal die Here dien

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf หลายเดือนก่อน

    Jesus help ons om U Gees te gehoorsaam.Ons dien n God van wonders.Gebruik ons net soos U wil.Ons loof en prys U in Jesus se wonderlike Naam🙏💕🌹🤟🙌