Baie lekker, Divan, ek hou baie van jou styl. Nollie, jy bly maar my hero met die kwassies. Dit is nie oorverdowend nie, net lekker. As 'n orkes is julle puik. Well done😊
Lekker Divan, Theo julle toppies moet wragtig julle storie ken saam met die jonges.Dis nou kiellie lekker gewees. Wens ek was nader aan julle.Sterkte manne.
Divan Barnard - konsertina Ben Kitaar du Toit Leon Kok - Bas Enriko Kolesky - trekklavier
Wie is die musikante (per instrument) ?
Lekker treurig
Lekker man,
❤ Julle mag maar 🎉
Baie lekker, Divan, ek hou baie van jou styl. Nollie, jy bly maar my hero met die kwassies. Dit is nie oorverdowend nie, net lekker. As 'n orkes is julle puik. Well done😊
Klangvolle musik,grüsse aus bayern❤😂😂😂😂mfg mi
Daai is kwaaies van kwaaiste to reg deur mooi
Pity the drummer spoils the tune
Mooi bly maar mooi
❤🙏💯
Ja nee wat..julle mag maar..kultuur musiek ...baie dankie uit skotland uit..my hart lè nog in afrika...my mense!❤❤❤
I love it. keep up the good work Regards from Australia.
Pragtig!!!!!😂
Osboere julle is WONDERLIK hou so aan lekkerder as baie lekker..🪕🪕🎸
balke toe!!!!
Balke toe
Mooiste mooiste boeremusiek.
Reg Trad met vaste ritme..Moet dans no.
Kan hoor die groot gees,Kallie was Divan Se leermeestee.Lekker opgewek manne.
Mooi Corrie wals .Die Ooskaap het puik musikante wat oral uitkruip
Lekker Divan,lekker vaste ritme
Mooi egte outydse wals
Julle look,mag maar,speel met passie
Julle roer en woel lekker julle
Dis baie lekker music
Musikante moet musiek maak. Baie mooi. Al die sleutel verandetings hou dit lewendig.. r
Julle kan maar;!. Ek geniet elke persoon se spel. Baie mooi konsertina spel.
Pragtig!!! Hou so aan.
MOOI MANNE JULLE KAN!!!!
FANTASTIES WHAW!!!
Lekker Divan, Theo julle toppies moet wragtig julle storie ken saam met die jonges.Dis nou kiellie lekker gewees. Wens ek was nader aan julle.Sterkte manne.
Pragtig. Dankie
Kry mens nomense wat huis musiek maak pragtig manne doen so voort.
Manne julle kan en mag. Ons vra vir meer!
Mooi man hoe verlang ek nou Plaas toe
Lekker man julle speel mooi vat hom vas
Vero good
Jo, julle manne gaan van krag tot krag soos altyd.
🎼🎺🎹🎻🎸 Lieflike ritmiese musiek.... Banjo kom so mooi deur met Konsertina👍🎶
Soooo pragtig.... Geniet julle musiek 👌🎸🪕🎻🎹🎺🎼lieflik👏
Great boeremusiek guys, so many groups to listen too, keep it up 👍
Ons Boerevolk en boeremusiek bo
Julle mag maar. Groete uit New Zealand. Hou so aan!
Dis nou mooi Divan. Wat is die vassie se naam?
Magnificent, beautiful!!!!
Nice catchy tune. Am foot stomping to it!!!!!! Any more like this?
Konsertina? Maar oulik!!
van waar is julle
Trottl
Pragtig👌👌 puik accordion👍