Aldo Liebenberg
Aldo Liebenberg
  • 176
  • 5 018
NG Karasburg 17 September 2023 - Besig om te Bid
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 17 September 2023.
In hierdie boodskap wat gebaseer is op 'n preek van Spurgeaon uit 1855, kyk ons na hoe God opgelet het op Saulus se gebed in Damaskus.
มุมมอง: 10

วีดีโอ

NG Karasburg 3 September 2023 - Vir 'n Doel
มุมมอง 514 วันที่ผ่านมา
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 3 September 2023. In hierdie boodskap kyk ons na hoe Paulus ons help verstaan wat ons mens as doel hier op aarde is.
NG Karasburg 27 Augustus 2023 - Bileam se Probleem
มุมมอง 2321 วันที่ผ่านมา
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 27 Augustus 2023. In hierdie boodskap kyk ons na die verhaal van Bileam in die Ou Testament en wat ons kan leer oor hoekom die Nuwe Testament so anders van hom praat.
NG Karasburg 13 Augustus 2023 - Oog vir 'n oog?
มุมมอง 1121 วันที่ผ่านมา
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 13 Augustus 2023. In hierdie boodskap kyk ons na die problematiese spreekwoord in die Bybel wat sê 'n oog vir 'n oog. Hoe pas dit in met Jesus se spreuke oor dat ons ons vyande moet liefhê?
NG Karasburg 6 Augustus 2023 - Hou Moed
มุมมอง 2328 วันที่ผ่านมา
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 6 Augustus 2023. In hierdie boodskap kyk ons na hoe Jesus ons moed gee wanneer ons in swaar tye na Hom uitreik.
NG Karasburg 30 Julie 2023 - Die Mens en Verantwoordelikheid
มุมมอง 263 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 30 Julie 2023. In hierdie boodskap kyk ons na hoe ons as mens verantwoordelikheid moet neem vir die dinge wat ons doen.
NG Karasburg 23 Julie 2023 - Heers oor die Sonde
มุมมอง 54 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 23 Julie 2023. In hierdie boodskap word ons aangemoedig om nie die sonde oor ons te laat wen nie, maar oor dit te heers.
NG Karasburg 16 Julie 2023 - Verhouding
มุมมอง 145 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 16 Julie 2023. In hierdie boodskap ontdek ons hoe belangrik verhouding tussen God en mens is.
NG Karasburg 9 Julie 2023 - Vyandskap met die Wêreld
มุมมอง 115 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 9 Julie 2023. In hierdie boodskap uit Matteus 10, kyk ons na Jesus se woorde toe Hy gesê het Hy bring nie vrede nie.
NG Karasburg 2 Julie 2023 - Aantreklike Christenskap
มุมมอง 125 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 2 Julie 2023. In hierdie boodskap kyk ons na die brief Titus in die Nuwe Testment en hoe ons as Christene deur aan God gehoorsaam te leef, dit aantreklik vir ander mense kan maak!
NG Karasburg 25 Junie 2023 - Verkeerde Ywer
มุมมอง 255 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 25 Junie 2023. In hierdie boodskap kyk ons na hoe mense net soos die volk Israel eintlik ywer om die verkeerde redes gebuik rondom die geloof!
NG Karasburg 18 Junie 2023 - Herder oor die Skape - 'n Vadersdag Boodskap
มุมมอง 135 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 18 Junie 2023. In hierdie boodskap kyk ons na Jesus se voorbeeld in Markus 6: 30-44 om ons vaders aan te spoor om pa te wees vir ons kinders!
NG Karasburg 11 Junie 2023 - Gewillig Maar Swak
มุมมอง 246 หลายเดือนก่อน
Erediens van die NG gemeente van Karasburg op 11 Junie 2023. In hierdie boodskap kyk ons na die dissipels se swakheid tydens Jesus se diepste uur van nood (Markus 14: 32-42) en hoe Jesus se woorde ons help om vandag in oorwinning te leef teen versoekings!
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 6. Tot aan die einde van die pad
มุมมอง 528 หลายเดือนก่อน
Hierdie is deel van die Pinksterreeks van die NG Kerk van Karasburg vir 2024. Dit is gebaseer op 'n klein boekie wat geskryf is deur ds. Gerrit Steyn. 1. Staar na die hemel 2. Deur storms heen 3. Selfs wanneer die pad onmoontlik lyk 4. Langs 'n vuur 5. Oor 'n hoë duin 6. Tot aan die einde van die pad
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 5. Oor 'n hoë duin
มุมมอง 308 หลายเดือนก่อน
Hierdie is deel van die Pinksterreeks van die NG Kerk van Karasburg vir 2024. Dit is gebaseer op 'n klein boekie wat geskryf is deur ds. Gerrit Steyn. 1. Staar na die hemel 2. Deur storms heen 3. Selfs wanneer die pad onmoontlik lyk 4. Langs 'n vuur 5. Oor 'n hoë duin
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 4. Langs 'n vuur
มุมมอง 218 หลายเดือนก่อน
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 4. Langs 'n vuur
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 3. Selfs wanneer die pad onmoontlik lyk
มุมมอง 478 หลายเดือนก่อน
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 3. Selfs wanneer die pad onmoontlik lyk
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 2. Deur storms heen
มุมมอง 358 หลายเดือนก่อน
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 2. Deur storms heen
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 1. Staar na die Hemel
มุมมอง 598 หลายเดือนก่อน
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2024 - 1. Staar na die Hemel
NG Karasburg 4 Junie 2023 - In U Hande
มุมมอง 1010 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 4 Junie 2023 - In U Hande
NG Karasburg 14 Mei 2023 - Bouers
มุมมอง 1710 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 14 Mei 2023 - Bouers
NG Karasburg 7 Mei 2023 - Oefen Jouself
มุมมอง 910 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 7 Mei 2023 - Oefen Jouself
NG Karasburg 9 April 2023 - Van Nag na Dag
มุมมอง 910 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 9 April 2023 - Van Nag na Dag
NG Karasburg 7 April 2023 - Skeuring van die Voorhangsel
มุมมอง 2910 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 7 April 2023 - Skeuring van die Voorhangsel
NG Karasburg 23 April 2023 - ID van Christene 10 - Wees Christen
มุมมอง 610 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 23 April 2023 - ID van Christene 10 - Wees Christen
NG Karasburg 23 April 2023 - ID van Christene 9 - Dissipelskap
มุมมอง 2311 หลายเดือนก่อน
NG Karasburg 23 April 2023 - ID van Christene 9 - Dissipelskap
NG Karasburg 2 April 2023 - ID van Christene 8 - God se Visie
มุมมอง 25ปีที่แล้ว
NG Karasburg 2 April 2023 - ID van Christene 8 - God se Visie
NG Karasburg 26 Maart 2023 - ID van Christene 7 - Die Groter Prentjie
มุมมอง 23ปีที่แล้ว
NG Karasburg 26 Maart 2023 - ID van Christene 7 - Die Groter Prentjie
NG Karasburg 19 Maart 2023 - ID van Christene 6 - Begaafde Mense
มุมมอง 39ปีที่แล้ว
NG Karasburg 19 Maart 2023 - ID van Christene 6 - Begaafde Mense
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2023 - 7. Juig van Prys
มุมมอง 34ปีที่แล้ว
NG Kerk Karasburg - Pinkster 2023 - 7. Juig van Prys

ความคิดเห็น

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 หลายเดือนก่อน

    Dankie ds Aldo

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 ปีที่แล้ว

    Dankie ds reeks baie geleer

    • @aldoliebenberg8172
      @aldoliebenberg8172 ปีที่แล้ว

      Plesier, dit was regtig 'n lekker reeks. Laaste een kom binnekort uit.

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 ปีที่แล้ว

    Dankie ds

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 ปีที่แล้ว

    Dankie ds

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 ปีที่แล้ว

    Dankie ds

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 ปีที่แล้ว

    Dankie ds

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 2 ปีที่แล้ว

    Dankie ds

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 2 ปีที่แล้ว

    Dankie

  • @aldoliebenberg8172
    @aldoliebenberg8172 3 ปีที่แล้ว

    NS: Jesus bring vrede vir ons Christene, vrede tussen ons en God, 'n vrede wat oor ons harte waghou. Jesus bring nie vrede tussen ons en ander gelowe nie, want Jesus is die enigste weg en waarheid. Die manier hoe ons egter leef teenoor ander, is met liefde (jy moet jou vyand liefhê) want ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die magte (bose) wat agter dit sit.

  • @aldoliebenberg8172
    @aldoliebenberg8172 4 ปีที่แล้ว

    Hier is die link vir die inkleur prente: www.mylittlehouse.org/uploads/2/1/0/0/21005170/_coloring_easter_story.pdf

  • @johnniekriel4608
    @johnniekriel4608 4 ปีที่แล้ว

    Baie insigewende preek Dominee. Het dit nodig gehad. Mag dit met jou goed gaan.

    • @aldoliebenberg8172
      @aldoliebenberg8172 ปีที่แล้ว

      Hi dankie! Hoop dinge is nog lekker daar by julle.