- 5
- 11 575
Ryno Hoffmann
เข้าร่วมเมื่อ 27 ธ.ค. 2019
Wat het die man oor gekom? │ Moord in Afrikaans
Wie weet wat regtig gebeur het?
Vandag se storie is Slegs vir vermaaklikheidsdoeleindes.
Gebaseer op werklike gebeure.
Traci Rhode - Skuldig?
VRYWARING: Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes
gebruik en val binne die riglyne van billike gebruik. Geen kopieregskending bedoel nie.
Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van genoemde materiaal,
stuur asseblief 'n e-pos aan hoffmannbestuur@gmail.com
#moord #ryno #afrikaans
Vandag se storie is Slegs vir vermaaklikheidsdoeleindes.
Gebaseer op werklike gebeure.
Traci Rhode - Skuldig?
VRYWARING: Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes
gebruik en val binne die riglyne van billike gebruik. Geen kopieregskending bedoel nie.
Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van genoemde materiaal,
stuur asseblief 'n e-pos aan hoffmannbestuur@gmail.com
#moord #ryno #afrikaans
มุมมอง: 68
วีดีโอ
PUDO in AFRIKAANS │ How To
มุมมอง 265 หลายเดือนก่อน
Yay! Iemand wat in Afrikaans kan verduidelik hoe hierdie ding werk. Hoop om iemand te help. #pudo #thecourierguy #afrikaans
Lekkerste Brood in SA │ Ryno Hoffmann
มุมมอง 692 ปีที่แล้ว
My favorite Lunch happie! #afrikaans #rynohoffmann #freerange
Is Hy Skuldig?? Moord in Afrikaans │ Ryno Hoffmann
มุมมอง 11K2 ปีที่แล้ว
Dag se mense - Ons kort meer Afrikaans op TH-cam. Ek sal begin. Ek gaan vir julle stories vertel van ware verhale wat wêreld wyd gebeur terwyl ek met my daaglikse take aangaan. Ek bly op n Off-Grid opstal en werk vir myself. Daarmee gebruik ek my tyd om met julle te chat. Laat my weet wat julle dink van my eerste video. Ons kan net imrprove van hier af. Wat ek doen in die agtergrond: My "Gravit...
Oulik
Def skuldig dankie vir jou storie
Ek dink ook so. Baie dankie vir die boodskap. Waardeur 🙏
Verveel my
Boring
Hou op vind jou boring
@@lornadurandt6299 thx vir die comment. Waardeur 🙂
Het jy al TH-cam videos gemaak? Weet jy hoeveel guts dit vat? Jy het duidelik baie seer gekry êrens. Net seer mense maak ander seer. Of in die geval, los shitty kommentaar op n TH-camr se kanaal. Is dit maar in jou geaardheid om ander te beledig? Voel jy goed oor jouself as jy ander afkraak? Ek dink nie so nie.
Skuldig
n bullshitter cheater is instaat tot moord, diefstal, ontvlugting, lieg Hy is verseker die moordenaar Waneer jy n siek siel het is geen misdaad of ontrouheid n groot probleem nie en is enige misdaad net n logiese stap na eie sukses
Ek hoop jou Afrikaans verbeter met die tyd.
Uhm... 😄 Ek twyfel. Eks nou te oud vir dai stress. My familie lewe is engels en het 5 jaar in Engeland gebly. Maar ek hoop ten minste ek is verstaanbaar
Wie is jy om te oordeel
Maritha viljoen??? Mens is nii so lelik nie sies
Skuldig
Definitief