Slammer Series
Slammer Series
  • 7
  • 13 604
Slammer Series VLOG: S1E5 - Mooirivier Hengelklub en Elite Kompetisie by Klipdrift Dam
Ivan neem deel aan 'n klubkompetisie en Elite by die gedugte Klipdrift dam buite Potchefstroom. Ten spyte van 'n mislike Klipdrift, slaag hy daarin om as wenner van die dag weg te stap. In dié video wys hy hoe hy die dam aanpak en gee meer agtergrond oor kompeterende hengel.
Vir meer inligting oor kompeterende hengel en vir aansluiting by Mooirivier Hengelklub, kontak ons gerus op Whatsapp 0743621738 of epos slammerseries@gmail.com
มุมมอง: 3 206

วีดีโอ

Slammer Series Quickflix 1: Hengelaarsvriend, Roodeplaat Dam
มุมมอง 1.7K11 หลายเดือนก่อน
Ivan van der Sandt en Sean Dalhouzie hengel saam met twee gashengelaars - Johan Kruger en Nathen van Niekerk by Roodeplaat Dam (Hengelaarsvriend oewer). Die visse wou nie saamwerk nie en die weer was vasbeslote om hul weg te dryf van die oewer, maar 'n vinnige sessie by die dam lewer steeds 'n paar visse op.
Slammer Series VLOG: S1E4 - Wen 'n naweek vir ses by Hakuna Matata, Vaal Vista!
มุมมอง 3.7Kปีที่แล้ว
Sané en Ivan gaan vir 'n vinnige dagsessie na Hakuna Matata, Vaal Vista om te kyk na die hengelgeriewe en geleenthede wat dié pragplek langs die Vaalrivier bied. In voorbereiding vir Pro-Angling se Summer Bash op 29 September toets hul die water en loer na die verblyf. Kyk gerus na Pro-Angling se Facebook blad vir meer inligting oor hoe jy ook 'n kans kan staan om by dié mooi plekkie te gaan he...
Slammer Series VLOG: S1E3 - Terug by die Vaalrivier
มุมมอง 2.8Kปีที่แล้ว
Die Van der Sandt'e gaan vang vir die eerste keer van die vloede af weer by die Vaalrivier. In 'n sessie van net 'n paar ure en met die weer wat dreig om hul weg te druk van die oewer af, het hul geslaag daarin om 'n paar mooi winterkarpe aan te keer.
Slammer Series Visvang Kortfliek: BABERSTOFFIE
มุมมอง 1.1Kปีที่แล้ว
Ivan en Sané gaan toets die nuwe BABERSTOFFIE by Dejandri, Rietspruitdam en kyk of hul mooi karpe kan aankeer. Ivan vertel meer oor die Slammer Series reeks en Sané wys 'n unieke manier om die BABERSTOFFIE aan te wend.
Slammer Series VLOG: S1E2.1 - Local is Lekker
มุมมอง 1Kปีที่แล้ว
Sané en Ivan wys die mooi karpe in hul tuisdorp en gee raad oor hoe om groter visse te teiken. Hul word geïnspireer deur Slammer Series se VOODOO (Cheese Mix) en wys hoe om 'n maklike braaipizza te maak...
Slammer Series VLOG: S1E1 - Roadtrip na Hoedspruit, Tzaneen & Magoebaskloof
มุมมอง 125ปีที่แล้ว
In Slammer Series se eerste verken-en-vang-vis video vlog, wys ons die natuurskoon van die Tzaneen, Hoedspruit en Magoebaskloof area. Van soek na watervalle na soek na golfballe probeer ons die avonture wat te vinde is in ons mooi land ten toon stel. Hierdie is die eerste episode in 'n reeks, waar ons nie net fantastiese hengel areas gaan opspoor nie, maar ook vir julle wys watter ander avontuu...

ความคิดเห็น

  • @JohanMusaus
    @JohanMusaus 4 หลายเดือนก่อน

    Hi waar kan ek so vis stand kry. Dankie

  • @andrebritz4869
    @andrebritz4869 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker man. War kan ek jou stand kry? Dinkie

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 หลายเดือนก่อน

    Wel julle kon darm iets vang. Lekker om julle in aksie te sien

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker!

  • @SC_Jaque
    @SC_Jaque 8 หลายเดือนก่อน

    Waneer is oom se dips en oozers in namibia

  • @jean-michaelsmith2026
    @jean-michaelsmith2026 8 หลายเดือนก่อน

    Like julle videos ek kyk uit Kanada🇨🇦

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 หลายเดือนก่อน

    Ek hoop julle sal goed doen met julle produkte

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker om julle videos te kyk. ❤

  • @mossiekakkie3054
    @mossiekakkie3054 8 หลายเดือนก่อน

    Sane jy moet vir Ivan n brooitjie gee voor hy gaan vang, sy maag grom soos n bees deur die hele video

    • @slammerseries
      @slammerseries 8 หลายเดือนก่อน

      Dis MY maag wat so grom agter die kamera

  • @That_Fisherman_Jayden
    @That_Fisherman_Jayden 9 หลายเดือนก่อน

    ek wil soo graag saam jul visvang

    • @slammerseries
      @slammerseries 9 หลายเดือนก่อน

      Ons hou binnekort 'n social naweek, waar enigiemand kan saamgaan. Hou gerus ons sosiale media bladsye dop vir meer inligting.

  • @wollie4358
    @wollie4358 11 หลายเดือนก่อน

    Waar het jul gevang by vaalrivier. Daai is mooi vis

  • @disadrianyt2781
    @disadrianyt2781 11 หลายเดือนก่อน

    Oom Johan

  • @ProAngling
    @ProAngling 11 หลายเดือนก่อน

    Mooi bakkie daai 🎉

  • @nathenvanniekerk8331
    @nathenvanniekerk8331 11 หลายเดือนก่อน

    What an amazing session with the gents and lady was amazing looking forward to more

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 11 หลายเดือนก่อน

    Yes yes dis n Ghost carp mooi man 👌💪🐟😎

  • @ChantelAnnandale
    @ChantelAnnandale ปีที่แล้ว

    Waar sit hy presies

    • @slammerseries
      @slammerseries 11 หลายเดือนก่อน

      Dis moeilik om te verduidelik. Stuur gerus 'n Whatsapp na 0743621738, dan kan ek pin location stuur. Of soek Hakuna Matata @ Vaal Vista op Google

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl ปีที่แล้ว

    Dankie vd info, ,lyk my sy,t die grotes gevang.

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 ปีที่แล้ว

    Lekker julle vang daai vetties 🐟🎣💪😎

  • @tiertjie123j.v.r
    @tiertjie123j.v.r ปีที่แล้ว

    Die klein babertjies is ook baie daar

    • @slammerseries
      @slammerseries ปีที่แล้ว

      Ons was nie lank daar nie, net die ene gekry vir die oggend wat ons daar was.

  • @tiertjie123j.v.r
    @tiertjie123j.v.r ปีที่แล้ว

    Die beste plek om te vand maar jy sit baie vas. Die rivier is baie vlak knieg diepte, het al tot in die middel van die rivier gestap.

    • @slammerseries
      @slammerseries ปีที่แล้ว

      Ja dit is redelik vlak met die rivier wat weer gesak het. Gaan definitief terug gaan en weer probeer!

  • @zanderroestof8432
    @zanderroestof8432 ปีที่แล้ว

    Naand julle Kan ek julle dalk n grood guns vra Kan ek vir julle vang asb

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 ปีที่แล้ว

    Lekker julle baie mooi vis gevang daar en daai reel run dis net VETTIES daai awesome 👌 video julle SLAMMER SERIES let's goooo

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 ปีที่แล้ว

    Lekker gevis julle nice 👌 video

  • @SANEJANSENVANRENSBURG
    @SANEJANSENVANRENSBURG ปีที่แล้ว

    Maak 'n stoffie!

  • @doitwithduncan
    @doitwithduncan ปีที่แล้ว

    Hier van die begin af een van die 7 subscribers let's go slammer!!!!!!!!!!

    • @slammerseries
      @slammerseries ปีที่แล้ว

      Awesome Duncan. Hoop jy geniet ons videos sommer baie, daar is lekker visvang videos wat voorlê.