- 332
- 55 660
WegWaarheidenLewe - Ds Gerhard Beukes
เข้าร่วมเมื่อ 31 ม.ค. 2021
As u lief is vir die Here en Sy Woord hoog ag, sal u ook deur Sy Woord Verander Word, vernuwe in u gemoed en uitgedaag Word om 'n verskil te maak in Sy Koninkryk. Ons kom as Sy kinders bymekaar om Hom Alleen te verheerlik en saam te groei as Sy liggaam hier op aarde.
Die verganklikheid van die mens - Psalm 39 - Ds Gerhard Beukes
Psalm 39
Die verganklikheid van die Mens.
Wanneer ek werklik besef hoe verganklik ek is, hoe meer sal ek voluit kan lewe.
GÉNESIS 47:9
[9] En Jakob het Farao geantwoord: Die dae van die jare van my vreemdelingskap is honderd-en-dertig jaar. Min in getal en vol teëspoed was die dae van my lewensjare, en hulle het nie gehaal by die dae van die lewensjare van my vaders gedurende die dae van hulle vreemdelingskap nie.
Die ding in ons lewe die meeste ontstel en kompliseer is sonde.
Ons sien in die Psalm hoe ernstig God is oor sonde en oor Dawid se berou.
HEBREËRS 12:
[5] En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie; [6] want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.
Die Here het ons te lief, om ons in ons sonde te los. Die Here red ons om ons te heilig.
1) Dawid as Koning swyg voor die Here.
Vers 1, 2, 10
Dawid wou niks ongeruimds uiter in sy tyd van smart en stryd nie.
Daarom vra hy die Here om hom te help om stil te bly.
Wat hoor die goddelose as ons swaarkry?
Word God verheerlik of doen ek skade met my woorde en gesindheid.
Silence is sometimes louder than speech. Know when to speak and when to be silent. (W Wiersbe)
JAKOBUS 1:26
'n Kosbare voorbeeld is Job....
En nie eenmaal kom hy in opstand teenoor God nie.
JOB 1:20,21
JOB 2:
[7] En die Satan het weggegaan van die aangesig van die Here, en hy het Job met bose swere getref, van sy voetsool tot sy skedel.
[8] En hy het vir hom 'n potskerf geneem om hom daarmee te krap, terwyl hy in die as sit. [9] Toe sê sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomheid? Seën God, en sterf! [10] Maar hy antwoord haar: Soos 'n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie.
2) Wanneer ek praat, praat met goddelike wysheid.
Vers 5-7
Ons moet die Here bid, ons te wys hoe verganklik ek is.
Ons dae is maar 'n paar handbreedtes, 'n skadubeel (like a breath and but a shadow)
PSALMS 90:
[10] Die dae van ons jare - daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen.
Job 7:
[6] My days pass more swiftly than a weaver’s shuttle; they come to an end without hope.
JOB 9:
[25] Ja, my dae was gouer as 'n hardloper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien. [26] Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos 'n arend wat neerskiet op sy prooi.
JOB 14:
[1] DIE mens uit 'n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus. [2] Hy spruit uit soos 'n blom en verwelk; ook vlug hy soos 'n skaduwee en hou nie stand nie.
3) Dawid bid dat die Here hom sal leer aangaande die hoop op God.
Vers 8
Hierdie hoop is altyd geanker in God se Woord en Sy karakter.
ROMEINE 8:
[24] Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? [25] Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.
I KORINTHIËRS 15:
[19] As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense. [20] Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.
Ons het nie 'n hopelose godsdiens nie.
ROMEINE 5:
[5] en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
4) Vergewe my rebellie en my sondes.
Vers 9,11,13
PSALMS 32:
[5] My sonde het ek U bekend gemaak, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie. Ek het gesê: Ek wil aan die Here my oortredinge bely; en Ú het die ongeregtigheid van my sonde vergewe. Sela.
PSALMS 51:
[4] Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
EFÉSIËRS 1:
[7] In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,
I JOHANNES 1:
[7] Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. (Continues to clean us. To keep clean. Preserve holiness in the soul of man) [8] AS ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. [9] As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
Swyg voor die Here, praat met wysheid, leer my van die hoop in Christus en vra vergifnis vir my rebellie en sonde.
PSALMS 90:12
[12] Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!

มุมมอง: 59
วีดีโอ
Geloftediens - Die grootste ramp wat 'n land kan tref - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 59121 วันที่ผ่านมา
Geloftediens: Die grootste ramp wat ‘n land kan tref. Amos 8:1-14 Openbaring 5:9 Geloftedag gaan nie oor 'n nasie nie, maar God wat soewerein is. AMOS 8: [11] Kyk, daar kom dae, spreek die Here Here, dat Ek 'n honger in die land stuur, nie 'n honger na brood nie en nie 'n dors na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor. [12] En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noor...
Die vrees wat alle vrese verdryf - Psalm 33 - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 2134 หลายเดือนก่อน
Die vrees wat alle vrese verdryf - Psalm 33 - Ds Gerhard Beukes
Die man Sy roeping, taak en optrede Deel 2 1 Tim 3 Ds Gerhard Beukes (Full)
มุมมอง 586 หลายเดือนก่อน
Die man Sy roeping, taak en optrede Deel 2 1 Tim 3 Ds Gerhard Beukes (Full)
Rigters 1: Absolute chaos sonder die God van die Bybel.
มุมมอง 2619 หลายเดือนก่อน
Rigters 1: Absolute chaos sonder die God van die Bybel.
Geroep om te Evangeliseer - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 11711 หลายเดือนก่อน
Geroep om te Evangeliseer - Ds Gerhard Beukes
Baie in Gemeen. Handelinge 2 - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 6411 หลายเดือนก่อน
Baie in Gemeen. Handelinge 2 - Ds Gerhard Beukes
Dit was nog nooit ons, dit was nog altyd net Hy! 1 Joh 4
มุมมอง 10711 หลายเดือนก่อน
Dit was nog nooit ons, dit was nog altyd net Hy! 1 Joh 4
Psalm 30. Saans is daar trane maar smôrens 'n gejuig
มุมมอง 7411 หลายเดือนก่อน
Psalm 30. Saans is daar trane maar smôrens 'n gejuig
Kersdiens: Die Krip in die skadu van die Kruis. - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 190ปีที่แล้ว
Kersdiens: Die Krip in die skadu van die Kruis. - Ds Gerhard Beukes
Geloftediens: Waarom mense Beloftes maak en dit dan verwaarloos. - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 67ปีที่แล้ว
Geloftediens: Waarom mense Beloftes maak en dit dan verwaarloos. - Ds Gerhard Beukes
Wedergeboorte: Die vervulling van die doop belofte. Joh 3 - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 74ปีที่แล้ว
Wedergeboorte: Die vervulling van die doop belofte. Joh 3 - Ds Gerhard Beukes
Reformasie dag. 31 Oktober 2023 - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 79ปีที่แล้ว
Reformasie dag. 31 Oktober 2023 - Ds Gerhard Beukes
Om sinvol met jouself te praat. Ps 103:1-5
มุมมอง 84ปีที่แล้ว
Om sinvol met jouself te praat. Ps 103:1-5
Wet en Geloofsbelydenis - Ds Gerhard Beukes
มุมมอง 43ปีที่แล้ว
Wet en Geloofsbelydenis - Ds Gerhard Beukes
God gebruik moeilike omstandighede om ons nader aan Hom te trek.
มุมมอง 76ปีที่แล้ว
God gebruik moeilike omstandighede om ons nader aan Hom te trek.
Die drie fases van ons Verlossing in Christus.
มุมมอง 61ปีที่แล้ว
Die drie fases van ons Verlossing in Christus.
Dankie Ds ek mis jou van Springs. Linda maar ek luister al jou boodskappe.
Ek was ook in Springs gemeente ons mis jou boodsksppe. Kom asb terug na ons gemeente.
WeGw ze wffehi n
Amen🙌🛐🙌
Ds. Gerhard so n groot seën om u op YouTupe te kan hoor, Nog baie meer siele wat berek kan word met die WAARHEID!
Dankie vir die boodskap 🙏